P.R. Anderson is 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus wat aan die Engels-departement van die Universiteit van Kaapstad verbonde is. Sy werk, Foundling's Island, wat op die vernietiging van die natuur fokus, is in 2003 met die Sanlam Literêre Prys bekroon.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Hy deel die prys met Finuala Dowling.3 digters kry Sanlam se literêre pryse , Beeld, 4 Julie 2003

Werke On Photographs at War: Images of the South African 6th Armored Division in Italy 1944–1945, Safundi, volume 15, uitgawe 2-3, Julie 2014 Foundling's Island, 2007, The Fish River Bush and the Place of History, South African Historical Journal, Volume 53, uitgawe 1, Januarie 2005 In the Country of the Heart: Love Poems from South Africa, 2005,

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse digters