Anaheim 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Kalifornië County 20px Orange County Koördinate Stigting 1857 Geïnkorporeer op 18 Maart 1876 Oppervlakte: - Totaal 131,6 vk km Hoogte bo seevlak 48 m Bevolking: - Totaal (2010) 336 265 - Bevolkingsdigtheid 2 600/vk km Tydsone PST (UTC -8) Somertyd: PDT (UTC -7) Burgemeester Tom Tait Amptelike Webwerf anaheim.net
Anaheim is 'n stad naby Los Angeles in die suide van Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Dit is in 1857 deur Duitse immigrante gestig. Anaheim is die tuiste van Disneyland en twee professionele sportspanne: Die "Los Angeles Angels of Anaheim" (bofbal) en die "Anaheim Ducks" (yshokkie). Die stad word deur baie mense op pad na Disneyland besoek. In 2012 het onluste hier uitgebreek nadat die polisie twee mans doodgeskiet het.
Verwysings
Eksterne skakels
Anaheim se amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Kalifornië