duimnael|links|Verspreiding van Retoromaanse dialekte in Italië en Switserland Retoromaans is 'n Romaanse taalgroep wat 'n aantal tale uit Switserland en Noordoos-Italië met altesaam sowat een miljoen sprekers insluit: Friulaans, soos gepraat in die Italiaanse provinsie Friuli-Venezia Giulia Ladinies, soos gepraat in die Alpynse Dolomiete-gebergte in Italië Romansch, soos gepraat in die kanton Groubunderland (Retoromaans: Grischun), Switserland
Retiese Taal Sien ook Retiese taal 'n onverwante taal wat in antieke tye in die gebied gepraat is waar Retoromaans nou gepraat word.
Eksterne skakels
Retoromaanse televisienuus van SF1 / RTR
Kategorie:Taalfamilies Kategorie:Tale van Italië Kategorie:Tale van Switserland