duimnael|links|200px|Die Nederduitsch Hervormde gemeente Noordwestelike Pretoria (gestig op 1 April 1939) se kerkgebou op die hoek van Van Riebeeck- en Ferdinandstraat. Daspoort is 'n voorstad in die weste van Pretoria, Suid-Afrika.
Geskiedenis Die woonbuurt is in 1897 op die plaas Daspoort geskep. Die gebied is in 1836 deur Andries Pretorius ontdek en na die klipdassie vernoem. Die nabygeleë Daspoorttonnel is na die voorstad vernoem.
Sien ook Daspoorttonnel, tonnel wat Daspoort met Danville verbind. Gereformeerde kerk Daspoort NG gemeente Daspoort
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria