duimnael|links|200px|Die Gereformeerde kerk Pretoria-Wonderboom-Suid op die h.v. Dertiende Laan en Naudestraat. Wonderboom-Suid is 'n groot, gevestigde voorstad in die noorde van Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika. Dit lê aan die suidehang van die Magaliesberg en die Wonderboom, vandaar sy naam.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria