Ivan Abrahams is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir sy verhoogoptredes, maar het ook in verskeie TV-reekse en rolprente opgetree. Hy het in 2000 'n Vita-prys as beste akteur vir sy rol in SUIP! ontvang.Abrahams se profiel, tvsa.co.za, besoek op 11 Desember 2015

Verhoogwerk Van die verhoogproduksies waarin hy opgetree het:HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Kringe in ’n bos (Dalene Matthee, vir die verhoog aangepas deur Peet van Rensburg) Vatmaar (A.H.M. Scholtz, vir die verhoog aangepas deur Janice Honeyman) Die Krismis van Map Jacobs (Adam Small) Die laaste karrietjiegraf (Athol Fugard) SUIP! (Heinrich Reisenhofer en Oscar Peterson)

Filmografie Die Windpomp, 2014 as dominee Greeff Zulu, 2013 as minister Jozi, 2010 as trokbestuurder Orion (TV-reeks), 2006 as superintendent Davids Boy Called Twist, 2004 as Boese

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense