Adam kan na een van die volgende verwys:
Adam, die eerste mens op aarde. Adam, 'n Afrikaanse musiekgroep. Adam is ook die naam van verskeie ander mense, soos Adam Tas, Adam Small en Adam Smith.
Sien ook Adam Koksland, 'n voormalige Griekwarepubliek in die omgewing van Philippolis, wat tans deel van Suid-Afrika vorm. Opel Adam, 'n stadsmotortjie van die Duitse motorvervaardiger, Opel. Die skepping van Adam, 'n fresko deur Michelangelo op die plafon van die Sikstyne Kapel in die Vatikaanstad.