Eva kan na een van die volgende verwys:

Eva, die eerste vrou op aarde. EVA is 'n afkorting vir die Europese Vryhandelsassosiasie. Eva is ook die naam van verskeie ander mense, soos Eva Perón, Eva Krotoa en Eva Braun.

Sien ook Mitochondriale Eva