Ingwavuma is 'n landelike dorp in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit van KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika. Dit lê teenaan die internasionale grens met Eswatini.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal