Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Belarusse.
Belarussies (беларуская мова, bielaruskaja mova, [bʲelaˈruskaja ˈmova]), voorheen Wit-Russies genoem, is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word. Belarussies word benewens in Belarus ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.
duimnael|links|Verspreiding van Belarussiese dialekte in Belarus duimnael|links|'n Belarussiese moedertaalspreker Belarussies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Łacinka in Belarus, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitgemaak het van Pole.
Belarussies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Belarussies het ook 'n sterk Poolse invloed ondergaan.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Oos-Slawiese tale Kategorie:Tale van Belarus Kategorie:Tale van Letland Kategorie:Tale van Litaue Kategorie:Tale van Oekraïne Kategorie:Tale van Pole Kategorie:Tale van Rusland