duimnael|250px|Lopinavir (bo) en ritonavir (onder) se chemiese struktuurskelet.

Lopinavir/ritonavir is 'n vastedosis-kombinasiemiddel vir die behandeling van MIV-infeksie. Dit kombineer lopinavir met 'n lae dosis van ritonavir in 'n enkele pil. Die kombinasie word bemark as Kaletra (hoë-inkomste lande) en Aluvia (lae-inkomste lande), as 'n komponent van 'n kombinasieterapie om MIV/Vigs te behandel. Dit is ook suksesvol gebruik as monoterapie in sommige studies.

In 2006 vorm lopinavir/ritonavir deel van die voorkeurkombinasie vir eerste-linie terapie aanbeveel deur die Amerikaanse DHHS.DHHS panel. Guidelines for the use of antiretroviral agents in HIV-1-infected adults and adolescents (4 Mei 2006). (Sien AIDSInfo )

Dit is beskikbaar as kapsules, tablette en mondelinge oplossing.

Verwysings

Kategorie:Geneesmiddels Kategorie:Protease-ensiemremmers Kategorie:Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys