duimnael|regs|Van bo na onder:Abakavir, lamivudien en sidovudien. Abakavir/lamivudien/sidovudien (INN, handelsnaam Trizivir) is 'n geneesmiddelbehandeling vir MIV-infeksie. Dit is 'n vastedosis-kombinasieterapie van drie trutranskriptase inhibeerders gepatenteer deur GlaxoSmithKline en nou deur sy gesamentlike onderneming met Pfizer, ViiV Healthcare bemark:InPharm.com: GlaxoSmithKline-Pfizer launch HIV joint venture

abakavir (ABC) lamivudien (3TC) sidovudien (AZT)

Dit word gebruik in die behandeling van MIV/Vigs.Drugs.com: Trizivir Vir hierdie doel, is die kombinasie baie nuttig in swanger vroue om die risiko van moeder-na-kind-oordrag te verminder. Die kombinasie van middels help om MIV se weerstand (deur mutasie) tot die individuele middels te verminder. Van die drie, het AZT en ABC se patentreg reeds verval in die Verenigde State van Amerika. In Desember 2013 het Lupin Beperk begin met 'n generiese weergawe van Trizivir. Monthly Prescribing Reference (MPR): Lupin Pharma:

Verwysings

Kategorie:Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys