eMacambini is 'n landelike gebied in die KwaZulu-Natal provinsie van Suid-Afrika wat grotendeels deur lede van die Macambini-stam bewoon word. Dit is naby Mandeni op die Zoeloelandse kus, net noord van Durban en digby die nuwe Koning Shaka Internasionale Lughawe.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal