|- valign="top" | Amptelike tale | Bretons, Gallo, Frans |- valign="top" | Historiese hoofstad | Nantes |- valign="top" | Oppervlakte | 34 023 vk km |- valign="top" | Bevolking Populations légales 2012 - Totaal (2012) - Bevolkingsdigtheid | 4 550 418 134 inw. / vk km

Historiese Bretagne is 'n geografiese gebied en kulturele streek in die noord-weste van Frankryk. Dit bevat vyf départements: Côtes-d'Armor, Finistère, Morbihan, Ille-et-Vilaine en Loire-Atlantique. Die moderne administratiewe streek Bretagne bevat slegs 80% van die historiese Bretagne.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geskiedenis van Frankryk