Die suidwesdoring (Prosopis glandulosa) is 'n indringerplant en klein boompie wat inheems is aan die deelstate Arizona, Texas en die land Meksiko. In Suid-Afrika kom dit in die droë westelike gedeeltes van die land voor, die Noord-Kaap en die Karoo waar dit ook bekend staan as die muskietboom. Dit staan ook bekend as die heuningprosopis en in Engels staan dit bekend as die honey mesquite.
Voorkoms duimnael|links|Saadpeule duimnael|links|Bas
Die boom is klein en Acacia-agtig met 'n veeragtige loof. Die bas is glad, donkerbruin en raak later grof.
Bronnelys Butchart, Duncan. Natuurlewe van Suid-Afrika. Struik Nature. 2012. Plants of the World Online
Verwysings
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid-Afrika
Eksterne skakels
Kategorie:Indringerplante Kategorie:Flora van Amerika Kategorie:Flora van Meksiko