Die geelwortelboom (Steganotaenia araliacea) is 'n oopvertakte struik of klein, bladwisselende boompie met 'n yl loof. Die bas is liggroen of gelerig, wasagtig en skilfer in vlokkies af. Die blare is saamgestel. Die blaarrand is opvallend getand en die punte fyn en haargtig. Die blommetjiies is groengeel terwyl die sade afgeplat is met papieragtige vlerke.
Verspreiding Die spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe