Die gewone eiervreter (Dasypeltis scabra) is 'n slang wat regdeur Suid-Afrika voorkom. Die slang word tot 45 tot 75 cm lank. Die reptiel leef in bome, termiethope en klipbanke.
duimnael|links|Kyk hoe loer hy vir jou. duimnael|links|In 'n bol opgerol.
Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012
Sien ook Alfabetiese lys van slange
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Slange