Die rooigrysmuskusskeerbek (Crocidura cyanea) is 'n skeerbek wat in feitlik die hele Suid-Afrika voorkom. Dit lewe in die meeste habitats met voldoende skuilplek, word 2 cm hoog en 13 cm lank. Dit weeg ongeveer 6 tot 9 gram. Die diertjie is 'n naglewende insekvreter.
Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Knaagdiere