Die Natalse Regerinspoorweë (NGR) Klas H 4-6-2T lokomotief van 1906 is 'n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief wat in die eerste dekade van die twintigste eeu in die Natalkolonie ontwerp is.
In April 1906 is twee 4-6-2T tenklokomotiewe deur die NGR tussen Estcourt en Weenen in diens gestel. Hulle kry die nommers "NG1" en "NG2" en is as klas "N"-lokomotiewe geklassifiseer."NG" = "Narrow Gauge" Toe die lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle nie geklassifiseer nie, maar hulle het hul nommers behou. In 1915 is die lokomotiewe aan die Moçâmedes Spoorweë van Portugees-Wes-Afrika (Angola) verkoop.Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)
Notas
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine