duimnael|300px|Toyota superaangejaagde 2ZZ-GE in 'n Lotus Elise-renmotor.

Die Toyota ZZ-enjinfamilie is 'n reeks inlynviersilindersuierenjins. Die ZZ-reeks gebruik 'n gegote aluminiumenjinblok met aluminiumsilikonsilindervoerings, en aluminiumsilinderkoppe met 4 kleppe per silinder (dubbelbonokas), 'n eerste vir Toyota. Die nokasse is kettingaangedrewe.

Die twee 1.8 L lede van die familie, die 1ZZ en 2ZZ, maak van verskillende boor- en slagafmetings gebruik. Eersgenoemde is geskik vir ekonomie en wringkrag, terwyl laasgenoemde "vierkantige" ontwerp meer geskik is vir hoë-opm kraglewering. Die ZZ-familie vervang die uiters gewilde gietysterblok-4A-enjins.

Kategorie:Toyota-enjins