(Tweede Motorvoertuigvervaardiger Beperk), gewoonlik afgekort as Perodua, is Maleisië se tweede grootste motorvervaardiger, naas Proton.
Modelle Produksievoertuie Perodua Myvi (2005–huidig, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Sirion) Perodua Alza (2009–huidig) Perodua Axia (2014-huidig)
Historiese modelle Perodua Kancil (1994–2009, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Ceria Perodua Rusa (1996–2003, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Zebra Perodua Kembara (1998–2008, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Taruna Perodua Kenari (2000–2008) Perodua Kelisa (2000–2007) Perodua Viva (2007–2014) Perodua Nautica (2007–2014) Maleisiese weergawe van die Daihatsu Terios
Eksterne skakels
Perodua se Amptelike Korporatiewe Webwerf Perodua Malaysia Onderdele Perodua Europa Perodua Singapoer