Duduza is 'n groot township geleë in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng. Duduza is ongeveer 56 km suidoos van Johannesburg geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Duduzatornado

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng