Pali (Pāli) is ’n Indo-Ariese taal van die Indiese subkontinent. Dit word wyd bestudeer omdat dit die taal van ’n groot deel van die vroegste bestaande Boeddhistiese letterkunde is, soos vervat in die Pali-kanon, en dit is ook die heilige taal van Theravada-Boeddhisme. Dit word net as liturgiese taal gebruik.
Verwysings
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Boeddhisme Kategorie:Bihari-tale