Anapsida is 'n subklas van reptiele met 'n geslote skedeldak, sonder openinge agter die oë (langs die slape).Pough F.H. et al. 2002. Vertebrate life, 6th ed. Prentice Hall, NJ. Hulle verskil van die Diapsida, wat (gewoonlik) twee openinge het, en die Synapsida, wat een opening het. Die skilpaaie is waarskynlik die enigste groep lewende diere wat nog aan die subklas behoort.
Die meeste afstammelinge van die subklas Anapsida het teen die einde van die Perm-tydperk uitgesterf. In die laat-Trias verskyn skilpaaie (Testudines); wat vir lank as die enigste oorblywende afstammeling beskou is. Filogenetiese studies toon egter dat skilpaaie tot die subklas Dsiapsida (diapsides) behoort, ten spyte daarvan dat hierdié openinge in die skedel ontbreek.Tree Of Life – Michel Laurin & Jacques A. Gauthier – Diapsid PhylogenyTree of life – Testudines Daar is wel gevalle waar die skedels van diapsides as gevolg van evolusie weer toegegroei het. Meer fossiele moet gevind word om die status van skilpaaie te bevestig.
Taksonomie
duimnael|Skedels van A) Anapsida, B) Synapsida en C) Diapsida. † Orde Mesosauria † Familie Mesosauridae † Parareptilia † Familie Millerettidae † Familie Bolosauridae † Procolophonomorpha † Lanthanosuchoidea † Familie Acleistorhinidae † Familie Lanthanosuchidae † Nyctiphruretia † Familie Nyctiphruretidae † Familie Nycteroleteridae † Familie Rhipaeosauridae † Procolophonoidea † Familie Owenettidae † Familie Procolophonidae † Hallucicrania † Familie Sclerosauridae † Familie Rhipaeosauridae † Familie Pareiasauridae
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Reptiele