Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom. In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.
thumbnail|links|Grootte in vergelyking met 'n mens. duimnael|links|'n Kleintjie duimnael|links|'n Leerskilpad met eiers op 'n strand in Frans-Guyana.
Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012
Eksterne skakels
Kategorie:Skilpaaie