Die Swartgordelakkedis (Cordylus niger) is 'n akkedis wat endemies is aan Kaapstad en omgewing. Hulle leef in skeure en klipbanke in kusfynbos en klipmure. Die akkedis word 12 – 14 cm lank. Die reptiel is klein en gitsswart. Die lyf is afgeplat en die kop is driehoekig en plat. Die rug is bedek met 'n ry gekielde skubbe en die stert is stekelrig. Die akkedis vreet kewers, sprinkane en insekte.
duimnael|links|'n Swartgordelakkedis by Kaappunt duimnael|links|Swartgordelakkedis op Leeukop
Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012
Eksterne skakels
Kategorie:Akkedisse