thumbnail|380px|Roetes van die Groot Trek (1835–1840), met die belangrikste gebeurtenisse aangedui.

Johannes Jacobus (Lang Hans) Janse van Rensburg (12 Augustus 1779-Julie 1836) was 'n leier van een van die vroeë Voortrekkergroepe. Sy hele groep is deur 'n Impi van Manukosi naby vandag se Inhambane in Mosambiek uitgemoor. Twee van sy kinders was die enigste oorlewendes as gevolg van die ingryping van 'n ander Zoeloekryger.

Verwysings

Kategorie:Voortrekkerleiers Kategorie:Geboortes in 1779 Kategorie:Sterftes in 1836