Mihai Eminescu (15 Januarie 1850 – 15 Julie 1889) was 'n bekende en invloedryke Roemeense digter. Van sy bekende gedigte sluit in: Luceafărul ("Aandster"), Oda în metru antiek ("Ode in antieke meter"), en die vyf Scrisori (briewe / satires). Eminescu was aktief in die Junimea-literêre gemeenskap en het as redakteur van Timpul, die amptelike koerant van die Konserwatiewe Party, gedien.

Kategorie:Moldawiërs Kategorie:Roemene Kategorie:Digters Kategorie:Geboortes in 1855 Kategorie:Sterftes in 1889