Fanie Fourie's Lobola is 'n Suid-Afrikaanse romantiese komedie wat op 1 Maart 2013 vrygestel is. Die rolprent is gebaseer op die gelyknamige roman deur Nape à Motana. Die hoofrolspelers sowel as die produksiespan het van diverse kulture gekom. Die hooffokus van die rolprent is inter-kulturele verhoudings en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan.
Hoofrolspelers Eduan van Jaarsveldt as Fanie Fourie Zethu Dlomo as Dinky Magubane Jerry Mofokeng as Dumisane Magubane Marga van Rooy as Louise Fourie Motlatsi Mafatshe as Mandla Chris Chameleon as Sarel Fourie Yule Masiteng as Petrus Mabuza Richard van der Westhuizen as Oom Kobus Connie Chiume as Zinzi Lillian Dube as Auntie Nomagugu Cherie van der Merwe as Mariaan Prinsloo Angelique Pretorius as Santjie Nina Marais as Tanya
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Romantiese rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente