duimnael|regs|280px|'n Amerikaanse Lugmag SA-16A tydens die Korea-oorlog. duimnael|regs|280px|'n Amerikaanse Kuswag HU-16E van Kuswaglugstasie Cape Cod in die 1970s. Die Grumman HU-16 Albatross is 'n groot radiale tweeling-enjin amfibiese vlieënde boot wat gebruik is deur die Amerikaanse Lugmag, die Amerikaanse Vloot en die Amerikaanse Kuswag, hoofsaaklik as 'n soek- en reddingsvliegtuig en 'n gevegssoek- en reddingsvliegtuig.

Dit het oorspronklik bekendgestaan as die SA-16 in die Lugmag en die JR2F-1 en UF-1 in die Vloot en die Kuswag, maar is herdoop na die HU-16 in 1962.

Gebruikers duimnael|regs|280px|'n Meksikaanse Grumman HU-16 Albatross duimnael|regs|280px|HU-16B van die 135th Airlift Squadron, Maryland Air National Guard, 1960s.

Amerikaanse Lugmag Amerikaanse Vloot Amerikaanse Kuswag

Verwysings

Kategorie:Militêre vliegtuie