Die Gebande rubberpadda (Phrynomantis bifasciatus) is 'n padda wat voorkom in die noorde van die Noordwes en Limpopo, die ooste van Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die padda word 6 cm lank. Die padda is blinkswart met breë rooi, pienk of geel strepe langs die kante van die rug en oor die pote.
Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012
Kategorie:Paddas