Andrew Smith kan na een van verskeie persone met die naam verwys, onder andere:

Andrew Smith, Skotse chirurg, ontdekkingsreisiger, volkekundige en dierkundige wat as die vader van dierkunde in Suid-Afrika beskou word. Andrew Smith, Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat o.a. in die 2011 en 2012 Superrugbyseisoen gespeel het.