Die Northrop Grumman E-2 Hawkeye is 'n Amerikaanse alleweer, vliegdekskip-bruikbare, taktiese lugontpooide vroeë waarskuwingsvliegtuig. Die tweeling-turboskroef vliegtuig is gedurende die laat 1950's en vroeë 1960's deur die Grumman Vliegtuigmaatskappy ontwerp en ontwikkel vir die Amerikaanse Vloot as 'n plaasvervanger vir die vroeëre, radiale suierenjin E-1 Tracer, wat vinnig besig was om in onbruik te val.
Die vliegtuig se verrigting is opgegradeer met die E-2B en 2C E-weergawes, waartydens meeste van die veranderinge aan die radar en radiokommunikasie gedoen is, as gevolg van vooruitgang in elektroniese geïntegreerde stroombane en ander elektronika. Die vierde weergawe van die Hawkeye is die E-2D, wat die eerste keer in 2007 gevlieg het.
Ander gebruikers duimnael|links|260px|'n Franse Vloot Hawkeye met sy vlerke gevou duimnael|senter|250px|Lugmag van Republiek China se E-2K by Songshan Lugmagbasis, 2011.
(voormalig) (voormalig)
Amerikaanse Vloot Amerikaanse Kuswag (voormalig)
regs|300px Tegniese gegewens Lengte: 17,60 m Vlerkspan: 24,56 m Hoogte: 5,58 m Leë massa: 18 090 kg Gelaaide massa: 19 536 kg Maksimum opstygmassa: 26 083 kg Maksimum snelheid: 648 km/h (350 knope) Reikafstand: 2 708 km Plafonhoogte: 10 576 m Motore: 2 Allison/Rolls-Royce T56-A-427 Bemanning: 5
Verwysings
Kategorie:Militêre vliegtuie Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie