Georges Raymond Nicolas Albert Roux (16 November 1914 – 12 Augustus 1999) was ’n Franse skrywer. Hy het onder meer gewilde geskiedenisboeke oor antieke Nabye Oosterse lande soos antieke Irak en Mesopotamië geskryf.
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Franse skrywers Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1999