duimnael|180px|Adad-nirari I (ca. 1295–1263 v.C.) duimnael|180px|Tiglat-Pileser III (745–727 v.C.) duimnael|180px|Assurbanipal (669–631 v.C.)
Die onderstaande lys van Assiriese konings is veral gebaseer op die Assiriese Koningslys – lyste van konings van dié antieke koninkryk in Noord-Mesopotamië (in die hedendaagse Noord-Irak), met inligting bygevoeg uit onlangse argeologiese vondste. Die Assiriese Koningslys sluit regeertye in wat gebaseer is op nou verlore limmu-lyste (lyste name van amptenare na wie elke jaar genoem is). Die regeertye stem ooreen met koningslyste van die Hetiete, Babilonië en Antieke Egipte asook met argeologiese rekords, en word beskou as betroubaar vir dié tydperk.
Die nommers van 1 tot 110 weerspieël die nommers op die lys, en volg van daar vir konings ná Salmanasser V wat nie op ontdekte lyste voorkom nie.
Die konings van Assirië was tot in 1813 v.C. primi inter pares (die eerste onder gelykes), maar Samsi-Adad I het die absolute monargie in Assirië ingestel.
"Konings wat in tente woon"1 Tudia ca. 2350 v.C. 2 Adamu Volgens Yamada weerspieël hierdie "konings" nie veel meer as die name van die nomadiese Amoritiese clans wat Samsi-Adad I as sy voorouers beskou het nie, en Finkelstein wys op die groot ooreenkoms met name in die genealogie van Hammurabi,J.J. Finkelstein, Journal of Cuneiform Studies Vol 20 (1966) 95ff maar ons weet nie veel meer nie.blz 19ff Annäherungen: the Old Assyrian Period. Mesopotamia K. R. Veenhof, Jesper Eidem3 Yangi4 Suhlamu5 Harharu6 Mandaru7 Imsju8 Harsju9 Didanu10 Hanu11 Zuabu12 Nuabu seun van Zuabu 13 Abazu seun van Nuabuonderkoning van Manistusu van Akkad14 Belu of Tillu seun van Abazu 15 Asarahseun van Belu 16 Uspia ca. 2020 v.C. Konings wie se pa's bekend is17Apiashalseun van Uspia 18Haleseun van Apiashal 19Samaniseun van Hale 20Hayaniseun van Samani 21Ilu-merseun van Hayani 22Yakmesiseun van Ilu-mer 23Yakmeniseun van Yakmesi 24 Yazkur-elseun van Yakmeni 25 Ila-kabkabuseun van Yazkur-el 26Aminuseun van Ila-kabkabu Konings wie se eponieme onbekend is27Suliliseun van Aminu 28Kikkiyaseun van Sulili 29Akiyaseun van Kikkiya 30Puzur-Assur I ca. 1975 v.C.eerste koning met ’n Akkadiese naam.31Sallim-Ahhe ~1946 v. C.seun van Puzur-Assur I32Ilusumaca. 1945-1906 v.C. verslaan tot in Suid-MesopotamiëOud-Assiriese tydperkdaterings in middelste chronologie van Annäherungen 5:Mesopotamia; the Old Assyrian Period. Klaas Veenhof, Jesper Eidem, 2008, 33Erisum I1974-1935 v.C. 34Ikunum1934-1921 v.C. 35 Sargon I1920-1881 v.C. 36 Puzur-Assur II1880-1873 v.C. 37 Naram-Sin1872-1819 v.C. 38 Erisum II1818-1809 v.C. 39 Samsi-Adad I 1808-1776 v.C.Amoritiese veroweraar40 Isme-Dagan I1775 1761? v.C.deur Hammurabi van die troon afgesitBesetting, burgeroorlog en bevryding van Amoriete Mut-askur? Amoritiese leenmanne van Hammurabi Asinum? Puzur-Sin?41Assur-Dugul 1741-1735 Akkadiër42Assur-Apla-Idi (1735)burgeroorlog43Nasir-Sin (1734)44Sin-Namir (1734)45Ibqi-Isjtar (1733)46Adad-Salulu (1733)Adasidiese dinastie47 Adasi (1732) 48 Belu-Bani 1700-1691 v.C. 49 Libaia 1690-1674 v.C. 50 Sarma-Adad I 1673-1662 v.C. 51 Iptar-Sin 1661-1650 v.C. 52 Bazaira 1649-1622 v.C. 53 Lullaia 1621-1618 v.C. 54 Shu-Ninua 1615-1602 v.C. 55 Sarma-Adad II 1601 v.C. 56 Erisum III 1598-1586 v.C. 57 Samsi-adad II 58 Isme-Dagan II 59 Samsi-adad III 60 Assur-nirari I 1547 v.C.-1522 v.C. 61 Puzur-assur III 1521 v.C.-1498 v.C. 62 Enlil-nasir I 1479 v.C.-1466 v.C. 63 Nur-Ili 64 Assur-Saduni 65 Assur-Rabi I Leenhere van Mitanni66 Assur-Nadin-Ahhe I 67 Enlil-nasir II 68 Assur-nirari II 69 Assur-bel-nisheshu 70 Assur-rim-nisheshu 1408-1401 v.C. 71 Assur-nadin-ahhe II † 1393 v.C. 72 Eriba-Adad I (1392-1366 v.C.) Middel-Assiriese tydperk73 Assur-uballit I (1365-1330 v.C.) einde van leenstaat van Mitanni74 Enlil-nirari (1330-1319 v.C.) 75 Arik-den-ili (1319-1308 v.C.) 76 Adad-nirari I (1307-1275 v.C.) 77 Salmanasser I (1274-1245 v.C.) 78 Tukulti-Ninurta I (1244-1208 v.C.) 79 Assur-nadin-apli (1207-1204 v.C.) 80 Assur-nirari III (1203-1198 v.C.) 81 Enlil-kudurri-usur (1197-1193 v.C.) 82 Ninurta-apil-ekur (1192-1180 v.C.) 83 Assur-dan I(1179-1134 v.C.) 84 Ninurta-tukulti-Assur1133 v.C. 85Mutakkil-Nusku1133 v.C. 86 Assur-resh-ishi I (1133-1116 v.C.) 87 Tiglat-Pileser I (1115-1077 v.C.) 88 Asharid-apal-Ekur (1077-1074 v.C.) 89 Assur-bel-kala (1074-1057 v.C.) 90 Eriba-Adad II (1056-1055 v.C.) 91 Samsi-Adad IV (1054-1051 v.C.) 92 Assurnasirpal I (1050-1032 v.C.) 93 Salmanasser II (1031-1020 v.C.) 94 Assur-nirari IV (1020-1016 v.C.) 95 Assur-rabi II (1016-973 v.C.) 96 Assur-resh-ishi II (973-967 v.C.) 97 Tiglat-Pileser II (967-935 v.C.) 98 Assur-dan II (934-912 v.C.) Nieu-Assiriese tydperk99Adad-nirari II (911 – 891 v.C.) 100Tukulti-Ninurta II (891 – 883 v.C.) 101Assurnasirpal II (883 – 859 v.C.) 102Salmanasser III (858 – 824 v.C.) 103Samsi-Adad V (823 – 811 v.C.) 104Sammuramat, regentes, (810 – 806 v.C. 105Adad-nirari III (806 – 783 v.C.) 106Salmanasser IV (783 – 772 v.C.) 107Assur-dan III (772 – 755 v.C.) 108Assur-nirari V (754 – 745 v.C.) 109Tiglat-Pileser III (744 – 727 v.C.) 110Salmanasser V (727 – 722 v.C.) (111)Sargon II (722 – 705 v.C.) (112)Sanherib (705 – 681 v.C.) (113)Esarhaddon (681 – 669 v.C.) (114)Assurbanipal (669 – ca.627 v.C.) (115)Assur-etil-ilani (627 – ca.623 v.C.) (116)Sin-shumu-lishir 626 (117)Sin-shar-ishkun (623 – 10 Augustus 612 v.C.) (118)Assur-uballit II (ca. 612 – ca. 609 v.C.) In 612 v.C. het Nineve, die Assiriese hoofstad, geval voor die Mede en Babiloniërs. Gesteun deur die Perse en Egiptenare, het ’n Assiriese generaal nog bly regeer vanuit Harran totdat dit ook verower is.
Verwysings
Konings, Lys van Assiriese