Tigane is 'n swart woonbuurt van Orkney in die Dr Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Die buurt het 'n bevolking van meer as 17 000, meestal Tswanasprekende inwoners.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordwes