Vir die nedersetting in Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit, sien Thornhill, Enoch Mgijima

Thornhill is 'n nedersetting in die Kouga munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 45 km wes van Gqeberha en 30 km oos van Jeffreysbaai langs die N2 nasionale pad geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap