Paradysstrand is 'n nedersetting in die Kouga Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 93 km wes van Gqeberha en 7 km wes van Jeffreysbaai geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap