Astonbaai is 'n nedersetting in die Kouga munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 90 km wes van Gqeberha en 5 km vanaf Jeffreysbaai geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap