Hulst 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Nederland Provinsie 20px Zeeland Koördinate Oppervlakte: - Totaal 201,44 vk km Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking: - Totaal (Mei 2014) 27 370 - Bevolkingsdigtheid 136/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Ilona Jense-van Haarst (VVD) Amptelike Webwerf gemeentehulst.nl
Hulst is 'n Nederlandse stadtjie in die ooste van Zeeuws-Vlaandere, provinsie Zeeland. Die munisipale gebied grens in die suide aan die Belgiese provinsie Oos-Vlaandere, en in die weste aan die munisipaliteit Terneuzen. Hulst het 'n bevolking van sowat 10 700 in 2012 gehad en lê 30 km wes van Antwerpen.
Besienswaardighede Dubbele stadspoort (1771) Sint-Willibrordusbasiliek Refugiehuis Ten Duinen, aan die Steenstraat met die museum De Vier Ambachten. Refugiehuis Cambron, aan die Steenstraat duimnael|links|Dubbele stadspoort (1771)
Eksterne skakels
Kategorie:Munisipaliteite in Zeeland Kategorie:Nedersettings in Zeeland Kategorie:Stede in Nederland