+ Baja California Sur 130px|border 50px Vlag van Baja California Sur Wapen van Baja California Sur 200px Sien ander Meksikaanse deelstate Amptelike naam:Estado Libre y Soberano de Baja California Sur("Vrye en onafhanklike staat van Baja California") Volkslied:Canto a Baja California Land Hoofstad La Paz Grootste stad La Paz Munisipaliteite 5 Oppervlakte 73 909 km² (9de) Hoogste punt 2 080 m Bevolking (2012)  - Totaal   - Digtheid 691 161 (31ste)9,4 inw./km² (32ste) Demoniem Sudcaliforniano (a) Goewerneur Víctor Manuel Castro Cosío (M) Senators Francisco J. Obregón (PT)Josefina Cota (PRD)Luis Coppola Joffroy (PAN) Stigting 8 Oktober 1974 (31ste) MOI (2010) 0,789 – (3de) BBP (KKP (2009)  - Totaal  - Per capita 3,968 miljard VSA-$ Tydsone  - Somertyd MST (UTC−7)MDT (UTC−6) Poskode 23 ISO 3166-2 MX-BCS Amptelike webwerf bcs.gob.mx

Baja California Sur is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Laz Paz is die hoofstad en die grootste stad in die deelstaat. Hierdie deelstaat is op die suidelike gedeelte van die Neder-Kalifornië-skiereiland geleë. Baja California Sur beteken Suid-Neder-Kalifornië in Spaans.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Deelstate van Meksiko