duimnael|280px|Die Peugeot 508 van agter gesien. Die Peugeot 508 is 'n groot gesinsmotor, in 2010 vrygestel deur die Franse motorvervaardiger Peugeot, en in Maart 2011 opgevolg met die 508 SW, 'n stasiewa.

Dit vervang die Peugeot 407, sowel as die groter Peugeot 607. Dit deel sy platform en meeste enjinopsies met die tweedegeslag Citroën C5: die twee voertuie word tewens langs mekaar gebou by die maatskappy se Rennes-aanleg,Peugeot 508 Camouflage intégral L'Automobile Magazine 21/09/2009 en in Wuhan, China vir verkope in China.

Verwysings

508