duimnael|regs|260px|Tipiese pilaaruitleg van 'n sedan (A-B-C, driekas), stasiewa of "estate" (A-B-C-D, tweekas) en luikrug (A-B-C) van dieselfde modelreeks. duimnael|links|200px|VW Polo-luikrug duimnael|links|200px|'n 1938 Citroën-luikrug. duimnael|links|200px|Die 1963 Renault R1120, die eerste luikrug waarvan een miljoen eksemplare verkoop is. duimnael|links|200px|'n Opel Corsa-luikrug 'n Luikrug is 'n motorbakontwerp met 'n agterdeur wat opswaai om toegang te verleen tot 'n vragruim. Luikrugmotors mag 'n tweede ry sitplekke hê wat platvou, waar die binneruim buigsaam aangepas kan word om passasiers of vragvolume te prioritiseer. Luikrugmotors kan twee- of driekasontwerpe wees.

Terwyl vroeë voorbeelde van dié motorbakontwerp terugdateer na die 1930's, dateer die Merriam-Websterwoordeboek die term synde 1970. Die luikrugbakstyl word wêreldwyd bemark op motors wat wissel in grootte van supermini's, klein gesinsmotors tot uitvoerende motors en 'n paar sportmotors.

Verwysings

Kategorie:Voertuigtegnologie