regs|420px Die Portugese Grand Prix (Grande Premio de Portugal) is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat voorheen by die Autódromo do Estoril in Portugal gehou is. Die 2020 Formule Een Portugese Grand Prix is egter op die Algarve-renbaan op 25 Oktober 2020 gehou, na 'n F1-kalenderverandering weens die Koronavirus epidemie van 2020.

Die Portugese Grand Prix was 'n motorsportgeleentheid vir 'n paar jaar, meestal in die 1950's en weer in die 1980's en 90's. Dit was ook 'n Formule Een-wedren tussen 1958 en 1960 en tussen 1984 en 1996.

Vorige wenners duimnael|regs|Die oorspronklike Estorilbaan, gebruik van 1984–1993 duimnael|regs|Die Boavista-baan, afwisselend met Monsanto van 1951–1960 duimnael|regs|Die Monsanto-baan, afwisselend met Boavista van 1954–1959 Jaar Renjaer Vervaardiger Plek 2026-2022 Geen F1-wedrenne het hier plaasgevind nie 2021 Lewis Hamilton Mercedes Portimão 2020 Lewis Hamilton Mercedes 2019-1997 Geen F1-wedrenne het plaasgevind nie 1996 Jacques Villeneuve Williams-Renault Estoril 1995 David Coulthard Williams-Renault 1994 Damon Hill Williams-Renault 1993 Michael Schumacher Benetton-Ford 1992 Nigel Mansell Williams-Renault 1991 Riccardo Patrese Williams-Renault 1990 Nigel Mansell Ferrari 1989 Gerhard Berger Ferrari 1988 Alain Prost McLaren-Honda 1987 Alain Prost McLaren-TAG 1986 Nigel Mansell Williams-Honda 1985 Ayrton Senna Lotus-Renault 1984 Alain Prost McLaren-TAG 1983–1967 Geen wedrenne het plaasgevind nie

Kategorie:Formule Een Grands Prix