Die Meksikaanse Grand Prix (Spaans: Gran Premio de México) is 'n FIA Formule Een motorwedren wat by die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad gehou word. Dit is die eerste keer as 'n nie-kampioenskapsbyeenkoms in 1962 gehou, voordat dit 'n kampioenskapsbyeenkoms in 1963-1970 en 1986-1992 geword het. Die Grand Prix word sedert 2015 weer op hierdie baan in Meksikostad aangebied en word sedert 2020 die Meksikostad Grand Prix genoem.
Wenners van die Meksikostad Grand Prix duimnael|regs|360px|Die Autódromo Hermanos Rodríguez-baan wat tans in gebruik is. duimnael|regs|360px|Die Autódromo Hermanos Rodríguez-baan wat van 1986–2014 gebruik is. duimnael|regs|360px|Die oorspronklike Magdalena Mixhuca-baan wat van 1959–1985 gebruik is.
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek 2025 Lando Norris McLaren-Mercedes Hermanos Rodríguez 2024 Carlos Sainz jr. Ferrari 2023 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 2022 Max Verstappen Red Bull-RBPT 2021 Max Verstappen Red Bull-Honda 2020Nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie
Wenners van die Meksikaanse Grand Prix Nota: 'n Pienk agtergrond dui 'n nie-kampioenskapsjaar aan. Jaar Renjaer Vervaardiger Plek 2019 Lewis Hamilton Mercedes Hermanos Rodríguez 2018 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 2017 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 2016 Lewis Hamilton Mercedes 2015 Nico Rosberg Mercedes 2014–1993 Nie plaasgevind nie 1992 Nigel Mansell Williams-Renault Hermanos Rodríguez 1991 Riccardo Patrese Williams-Renault 1990 Alain Prost Ferrari 1989 Ayrton Senna McLaren-Honda 1988 Alain Prost McLaren-Honda 1987 Nigel Mansell Williams-Honda 1986 Gerhard Berger Benetton-BMW 1985–1971 Nie plaasgevind nie 1970 Jacky Ickx Scuderia Ferrari Magdalena Mixhuca 1969 Denny Hulme McLaren-Ford 1968 Graham Hill Lotus-Ford 1967 Jim Clark Lotus-Ford 1966 John Surtees Cooper-Maserati 1965 Richie Ginther Honda 1964 Dan Gurney Brabham-Climax 1963 Jim Clark Lotus-Climax 1962 Trevor Taylor Jim Clark Lotus-Climax Magdalena Mixhuca
Kategorie:Formule Een Grands Prix