Macleantown is 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is 34 km noordwes van Oos-Londen en 46 km suidoos van Stutterheim, en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Die dorp is in April 1881 genoem na Kolonel John Maclean (1810-1874), hoofkommissaris van Brits-Kaffrarië vanaf 1852.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap