duimnael|links|Die woord "Dzongkha" in Tibettaanse skrif Dzongkha (ལྷ་རྫོང་ཁ་) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 171 080 mense in Bhoetan, Nepal en Indië gepraat word. Dzongkha is die amptelike taal van Bhoetan en is verwant aan Tibettaans, die amptelike taal van die Outonome Gebied Tibet in die Volksrepubliek China. Dzongkha word in die Tibettaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Verwysings
Kategorie:Tale van Bhoetan Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Nepal Kategorie:Tibeto-Birmaanse tale