Terwispel is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidwes van Drachten, noordwes van Gorredijk, en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland. Dit het sowat 1 000 inwoners (2005).

Dorpsbeeld

Verenigings Sizze en Dwaan – toneel De Hiskefiskers – sangkoor Sportvereniging Wispolia Voetbalvereniging Wispolia Gimnastiekvereniging Wispolia Tennisvereniging Wispolia

Bekende boorlinge Atte Jongstra (13 Augustus 1956) – skrywer

Eksterne skakel

Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland