duimnael|regs|Green Highlander is 'n kunsvlieg wat goed werk vir salm.

Meeste diere, veral dié wat mak gemaak is, het spesifieke name vir manlike, vroulike, jongelinge, en hul groepe.

Die meeste terme wat hier gebruik word, kan in algemene woordeboeke en algemene inligtingswebwerwe nageslaan word.

Generiese terme

Dier Jongeling Vroulik Manlik Groep Kollateraal omgangsnaam Aves kuiken hen haan trop/vlug avian voël Bovidae (1) kalf koei bul kudde bovine bees Bovidae (2) lam ooi ram kudde bovine skaap Canidae welp teef reun trop/pak canine hond Equidae vul merrie hings kudde equine perd Felidae katjie wyfiekat mannetjieskat kolonie feline kat Artiodactyla speenvark sog beer kudde suidae vark Osteichthyes vingerling viswyfie vismannetjie skool piscine, ichthyic vis

Verwysings

*