Lakewood Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px New Jersey County Ocean Koördinate Stigting 1786 Geïnkorporeer op 23 Maart 1892 Oppervlakte: - Totaal 64,703 vk km Hoogte bo seevlak 15 m Bevolking: - Totaal (2013) 93 592 - Bevolkingsdigtheid 1 458,6/vk km Tydsone EST (UTC -5) Somertyd EDT (UTC -4) Burgemeester Albert Akerman Amptelike Webwerf lakewoodnj.gov
Lakewood is 'n dorp in Ocean County in die deelstaat New Jersey en is gestig in 1786. Dit is ongeveer 50 km oos van Trenton, die hoofstad van New Jersey. Die dorp is gestig op die suide-oewer van die Metedeconkrivier. Daar is 'n gesondheidsoord in die middel van die dennewoudgebied. Die Georgian Court Universiteit, 'n Roomse Katoliekeskool vir dogters, asook die Lakewood Vloot Lugmagbasis is ook naby geleë.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, volume 14, bladsy 273.
Kategorie:Nedersettings in New Jersey